Jack Hammer  
HOME | ABOUT | ALBUMS | LYRICS |GIGS | PHOTOS | REVIEWS | CONTACT
 
ONDERHOUD


Piet Botha se lewe het allerlei kinkels - hy het in Amerika gewerk, hy het 'n oudpolitikus-pa (Pik Botha), hy het saam met die akteur Billy Bob Thornton gesing ... ontmoet Piet Botha/Jack Hammer.


  • Piet is op 18de July 1955 gebore. Nelson Mandela se verjaarsdag is op dieselfde dag, maar Mandela is op 1918 gebore. Piet is nou 47 jaar oud.
  • Piet het twee identityte: hy is eerstens 'n Afrikaanse sanger. Sy tweede identityt is as 'n lid van die Engels hardrockgroep Jack Hammer.
  • Sy pa is Pik Botha, die gewese minister van buiteland se sake.
  • Piet het een van die eerste musiekgroepe gehad wat rok-musiek gespeel het, met Afrikaanse woorde.

Piet Botha het reeds in die 70s begin liedjies skryf en groepe vorm, toe hy nog op skool was. Sy eerste album is in 1981 vrygestel. Piet se liedjies gaan oor liefde, haat en politiek.

In 1984, begin Botha sy nuwe groep Jack Hammer. Die groep het 4 uitmuntende rock albums uitgegee. Botha het Billy Bob Thornton (Angelina Jolie se man) in die VSA ontmoet. Hulle het goeie maats geword. Thornton het dromme op die eerste Jack Hammer album gespeel.

Ek het 'n onderhoud met Piet oor die telefoon gevoer. Ek het hom gevra wat sy gunstelling deel van die besigheid is. Hy se hy hou van die gevoel van tevredenheid as hy 'n liedjie klaar geskryf het. En wat beskou Piet as sy beste albums? Hy het gese: "Suitcase vol Winter" en "Jack Hammer Anthology". Ek het hom ook gevra of hy tans besig is met enige albums. Hy het gese dat daar twee albums in die pyplyn is: "Man met Kitaar" en die een vir 2003 het nog nie 'n naam nie.

Om op te som: Wat Piet Botha 'n legende maak is dat hy steeds aktief is in die musiek bedryf na 30 jaar en hy werk nogsteeds aan nuwe albums en speel gereeld by konserte en feeste.

-- Michael Currin (age 13), August 2002
For a school project




««« Back



Articles

Tribute 2006 press release
Wat ander sê Zippy, 2006
Onderhoud Michael Currin, 2002
Piet Botha Pretoria Online, 1999
Harde rock, sagte hart Sarie, 2000
Roadies but Goldies The story of Jackson
Moonshine Lee remembers...

Google Search

Google

Search The Web
Search Jack Hammer

Sponsors

The South African Rock Encyclopedia
This website is part of the
South African Rock Encyclopedia
 
©2001-2016 Jack Hammer. All Rights Reserved. Designed and maintained by Brian Currin.